DEKAT Kooperasie
Tydskrif
NOU & VORIGE UITGAWES
Voorbladplakkate
HANG DIT NOU IN OU HUIS
DEKAT-produkte
UNIEK AAN ONS
Geskenkidees
BEDERF IEMAND VANDAG!
Ander produkte
ONTWERPERPRODUKTE & ANDER ITEMS

Winkeltuisblad DEKAT-tuisblad Alle items Vandag se winskopies Kontak ons Help


Roos Marié kussing

Roos Marié kussing

Produkkode: KP1526

Skapie onder die oor
Jy hoef nie in die skaapkraal te bly om ‘n Merino onder die oor te hê as jy slaap nie. Krafthaus se merinowolkussings bestaan uit 100% merinowol wat met die hand gerol en vervilt word. Die wol word met omgewingsvriendelike kleursel gekleur wat ook met die hand gemeng word om ‘n unieke kleur vir elke produk te waarborg – van saffraangeel tot turkoois, grys en wit.

  • Jy ondersteun die Suid-Afrikaanse wolbedryf deur een van hierdie handsakke aan te skaf.
  • 100% Merinowol buitekant: met die hand gerol, vervilt en gebrei - Die vorming van wolletjies is natuurlik, geniet die verouderingsproses van die natuur en elke  nou en dan kan jy die wolletjies versigtig afsny
  • Gekookte kleursel: Die wol word met omgewingsvriendelike kleursel gekleur wat geen toksiesemiddels bevat nie en wat ook met die hand gemeng word 
  • Kleurvas: Vermy direkte sonlig, want dit kan veroorsaak dat die produk vaal raak
  • Kleurvariasies mag voorkom van produk tot produk siende dat die kleur handgemeng is en elke produk individueel gedompel word
  • ProTex™ op aanvraag: ProTex™ laag, die unieke Europeese ontwerp handhaaf die maksimum beskerming teen myte deur van 'n industrieëlesterke materiaal-beskermende gemikalië gebruik te maak. Dit weer ook olie, waterbasisvloeistowwe en droë grond af. Dit sal 'n bolletjie vorm en af rol en enige oorblywende merke kan met 'n skoon lappie opgepik word of jy kan selfs die stofsuier nader sleep.
  • Wasinstruksies: Was sagkuns in koue water en met 'n sagte wasgoedseep. Droog die produk deur dit plat neer te lê. Moet liefs nie die produk stryk nie.
  • Laat asseblief tenminste 5 tot 6 weke toe vir hierdie handegmaakte produkte om jou te bereik.

 

Wees die eerste persoon om kommentaar op die produk te lewer!

Prys: R996.00


Produkopsies:

Merinowol kleure:
Boodskap
Aantal: Sit in mandjie



Jou mandjie Jou mandjie

Jou mandjie is leeg.

Items in jou mandjie: 0
Totaal: R0.00

Hoe betaal ek?
Kredietkaart of bankoorplasing...

Is dit veilig om hier te koop?
Absoluut...

Lewer ons af?
As jy naby is, kan jy jou inkopies self kom haal. Andersins is landswye of internasionale aflewering beskikbaar....

Hoe lank sal dit neem om my te bereik?
Dit hang van die produk af. Sommige produkte word met die hand gemaak en dit neem tyd....



Nuusbrief
Teken in op ons nuusbrief:
e-pos: