DEKAT Kooperasie
Tydskrif
NOU & VORIGE UITGAWES
Voorbladplakkate
HANG DIT NOU IN OU HUIS
DEKAT-produkte
UNIEK AAN ONS
Geskenkidees
BEDERF IEMAND VANDAG!
Ander produkte
ONTWERPERPRODUKTE & ANDER ITEMS

Winkeltuisblad DEKAT-tuisblad Alle items Vandag se winskopies Kontak ons Help


Geskenkidees

As jy ooit vir 'n halfuur in 'n winkel rond gestaan het en nie kon besluit wat om te koop nie, is ons tot jou redding. Ons webwinkel huisves 'n goeie verskeidenheid geskenke wat in elkeen se smaak sal val.

Ons het selfs 'n geskenkbewysopsie vir die wat oorsee bly of as jy doodeenvoudig net nie weet wat om te koop nie.
Dit stel die ontvanger in staat om enigiets wat hul harte begeer te kies.
Alle items word in stylvolle DEKAT-verpakking aangebied.
Kliek hier om nou jou geskenkbewys te kry.

Neem kennis dat indien ons van die produkte nie in voorraad het nie, dit  ongeveer 4 weke neem om te vervaardig omrede die produkte handvervaardig en handafgewerk word. So bestel vroegtydig indien jy jou geskenk betyds by die spesiale persoon wil kry.

Voëltjieteepot Voëltjieteepot

Deur hierdie teepot aan te skaf, nooi jy die natuur met elke skink van 'n koppie in jou huis in. Jou gaste sal betower wees as jy uit hierdie kunswerk tee skink. Dit kan ongeveer vier t…

R215.00

Meer

Blomvaas Blomvaas

Die ideale manier om jou huis te versier en jou blomme tentoon te stel, selfs al het jy nie blomme om hierin te sit nie, versier hierdie kunswerk in elk geval die vertrek. Kyk gerus ook na …

R112.00

Meer

Teëls - kattemaai Teëls - kattemaai

Die skrif is teen die muur. Versier jou kombuis, stoep of badkamers met hierdie ses handgeverfde kat teëls. Moet nie hierdie dekorgier misloop nie en pleister jou eie storie teen die m…

R350.00

Meer

The Woman I am - bekers The Woman I am - bekers

Elke oggend sal inspirerend wees as jy uit hierdie kunswerke jou boeretroos drink. Kyk gerus ook na die res van die reeks, onder andere sopbakkies, melkbekers, blomvase en vele meer. Van V…

R68.00

Meer

The Woman I am - skinkbekers The Woman I am - skinkbekers

Skink jou gunsteling drankie uit hierdie inspirerend kunswerk en jou gaste sal betower wees. Kyk gerus ook na die res van die reeks, onder andere sopbakkies, melkbekers, blomvase en vele me…

R285.00

Meer

DEKAT-amuletarmband DEKAT-amuletarmband

Hierdie is DEKAT se eie amuletarmband, kompleet met ossewawiel, Voortrekkermonument, kruithoring, driepootpot, outydse strykyster en koeksister! Elke amulet is met 'n nommer en die DEKA…

R1900.00

Meer

DE CUT-mes DE CUT-mes

Gooi al die ou messe met die stomp lemme en versplinterde handvatsels weg en kry vir jou iets om mee te spog, terwyl jy daardie wenresep van jou aanmekaar slaan. Die eksklusiewe Santoku- Jap…

R1450.00

Meer

Gee 'n DEKAT as geskenk Gee 'n DEKAT as geskenk

As jy ooit vir ’n halfuur in ’n winkel rond gestaan het en nie ko…

R166.00

Meer

Aalwyn-koffiekoppie met koffie Aalwyn-koffiekoppie met koffie

Enkel koffiekoppie met aalwynmotief en platinumafwerking saam met 'n pakkie koffie Koffiekoppie: Kleur: wit Geglasuurde erdeware en Suid-Afrikaanse platinum Word in wit geskenkpak…

R235.00

Meer

Houtkuns – harte Houtkuns – harte

 Jy jou huis na hartelus met hierdie houtharte versier. Hulle kan kom in verskillende groottes en kan op die eetkamertafel én buite op die stoep gebruik word.   Prys sluit…

R57.00

Meer



Jou mandjie Jou mandjie

Jou mandjie is leeg.

Items in jou mandjie: 0
Totaal: R0.00

Hoe betaal ek?
Kredietkaart of bankoorplasing...

Is dit veilig om hier te koop?
Absoluut...

Lewer ons af?
As jy naby is, kan jy jou inkopies self kom haal. Andersins is landswye of internasionale aflewering beskikbaar....

Hoe lank sal dit neem om my te bereik?
Dit hang van die produk af. Sommige produkte word met die hand gemaak en dit neem tyd....



Nuusbrief
Teken in op ons nuusbrief:
e-pos: